Ons Kaapse Toer, 2023 (Deel 12): Die 6de Been - Onrusrivier, Hermanus en omgewing

Monday 30 January We departed from Robertson with our caravan and travelled past Bonnievale, Stormsvlei, Riviersonderend, Caledon and Botrivier to arive at our destination, Onrus Caravan Park in the Hermanus area. This is a municipal caravan park but according to reviews on social media it was rated fairly high. It was our choice mainly because of the location beinf fairly central to the hotspots we wanted to visit in the area. This was going to be our home away from home until the end of February. Ons is vriendelik ontvang en kon sommer dadelik ons staanplek betrek. Ons het aanvanklik ons bedenkinge gehad oor die aangewese kampplek, maar na deeglike beplanning kon ons tog daarin slaag om ons hele kamp-huis binne die grense (en bome) in te pas. Ons het ons tent ook opgeslaan aangesien ons so gerieflik moontlik wou wees. Op Dinsdag 31 Januarie het ons reeds die omgewing begin verken en was beïndruk met die netheid van die omgewing, goeie paaie en veilige wandelpadjies langs ...