Ons Kaapse Toer, 2023 (Deel 8): Die vierde been - Piketberg en omgewing
Vanaf Vanrhynsdorp sou ons verskuif het na 'n klein karavaanpark by Kardoesie Padstal, net suid van Citrusdal. Dit is hoog bo-op een van die uitlopers van die Cederberge. Die weervoorspellings het egter erge wind en reën aangedui en ons het besluit om eerder verder suid te beweeg en by 'n klein karavaanpark naby Piketberg te gaan oorstaan.
With this change in plan we would still be able to visit the Cederberg once the weather has improved as well as the planned day trip to Velddrift and the coastal area.
On Sunday 22 January we travelled from Vanrhynsdorp on route N7 past Clanwilliam, Citrusdal and Piketberg.
Piekenierskloof Pass between Citrusdal and Piketberg. The area below is a combination of Swartland and Sandveld.
We followed route R399 before we turned off to Kleine Paradys Caravan Park. It is located on a small farm.
We were nicely surprised with the layout and facilities of the caravan park! We had our own small private bathroom (in a central ablution block) with a key to ensure that we were the only people having access. Although it was a short walk away from the caravan stand it was an energy saver to leave your bathroom stuff where it was needed.
Every caravan stand at the Bloekomsig part where we were allocated a stand was under a shadecloth canopy with full paving underneath.
Die staanplekke is na-aan die Bergrivier. Daar is 'n kiosk met benodighede (baie goeie voorraad met besonder gunstige pryse!), 'n warm onderdakswembad sowel as 'n buitenshuise koue swembad. Daar is heelwat speelareas vir kleuters en kinders beskikbaar en 'n bykomende swembadkompleks is tans in aanbou.
Hierdie was werklik een van die mees aangename kamptereine wat ek in die Noord- of Wes-Kaap teegekom het. Ek kan dit sterk aanbeveel!
Op die Sondagmiddag het ek die Bergrivier op die plasie verken. Dit was warm en veral die naaldekokers was baie aktief. 'n Klompie algemene voëls was ook aangeteken.
Op Maandag 23 Januarie het ons weer die langpad aangevat vir 'n dagreis. Ons is met roete R399 na Velddrif. Langs die pad was dikwels roofvoëls, veral jakkalsvoëls, valkies en woue.
Net buite Velddrif teen die Bergrivier Strandmeer ("lagoon") het ons 'n groot hoeveelheid waadvoëls aangetref en heelwat foto's geneem. Die son wat blink op die water maak fotografie baie moeilik, maar ons het ons bes probeer.
We travelled south towards Vredenburg and replenished fuel and fresh produce.
After we've returned to Kleine Paradys it was already late afternoon but still hot enough to find some aditional dragonfly and damselfly species in the Bergrivier.
On Tuesday 24 January we had a cool, rainey day which enabled us to spend more time on the processing of photos and uploading to the Virtual Museum.
We really enjoyed our stay at Kleine Paradys!
Keep well, Mooi loop!
Comments
Post a Comment