Ons Kaapse Toer, 2023 (Deel 4): Die tweede been - Keimoes en omgewing
Second camp: 17 & 18 January 2023
Die Hoëveld (Mpumalanga, Gauteng, Noordwes en Vrystaat) het sedert Kersfees uitstekende baie reën gehad met self oorstronings. Die Augrabies-waterval het vroeg in Januarie buitengewoon hoë watervlak gehad en ons het op Woensdag 18 Januarie die Agrabies Nasionale Park besoek. Baie van die water het egter reeds afgeloop na die Atlantiese Oseaan maar die vloei was steeds meer as 915 kubieke meter per sekonde! Dit is effektief 915,000 liter water ELKE SEKONDE...
We enjoyed the magnificent snene of masses of water tubbling into the ravine. It was the highest level we have ever seen in the Park. We had some nice birding opportunities (pictures to follow) as well as some unique reptiles. It was extremely hot and the digital thermometer in the car indicated 45° Centigrade (Celsius) at one stage.
Ons het 'n gedeelte van die Park ook per voertuig deurkruis. Die Oranjekom-uitkykpunt het ook 'n besondere uitsig gebied.
Dit was voorwaar 'n aangename dag in die Park (soos Oom Jan Spies sou gesê het).
The official notice at Reception indicating the volume of water
Some scenery in the Park. In the last photo the masses of clouds moving in from Namibia can be seen.
Keep well - Mooi loop!
Comments
Post a Comment