Ons Kaapse Toer, 2023 (Deel 2) - Die eerste been (Sondag 15 Januarie)

Day 1 & 2:
We departed from Middelburg (Sunday 15 January) and followed the N4 route westward, passed Pretoria on route N14, had a quick pitstop at Ventersdorp, and arrived at our first camping site at Red Sands Country Lodge outside Kuruman in North-West Province.

Die rit was voorspoedig en sonder enige drama. (Oor die koppelstuk met 7 punte en die probleme met die nuwe sleepvoertuig se 13-puntkoppelstuk wat ek Saterdagmiddag 'ontdek' het, sal ek nie nou uitbrei nie. Baie dankie, Bertie Dörfling, vir die leen van jou "adapter"!)

Hierdie is 'n kampplek waar ons gereeld oorgestaan op ons toere na Namakwaland. Die geriewe is voldoende en skoon. Daar is ook heelwat voëllewe in die omgewing met verskeie spesies wat ons nie op die Hoëveld teëkom nie. Ons het dus vir 2 nagte bespreek sodat ons sommer bietjie voëls en ander natuurlewe kon fotografeer.

Herewith a few photos of the initial leg of the journey and our camping site: 

We departed from home just after 06:00 on Sunday 15 January 2023.

Our first 'pitstop' at a service station just outside Ventersdorp.

Some of the towns we travelled through:
Sanieshof

Delareyville

And our first temporary campsite:
Die rooi sand wat tipies is aan die omgewing.

Mooi loop / Keep well!

Comments

Popular posts from this blog

Ons Kaapse Toer, 2023 (Deel 4): Die tweede been - Keimoes en omgewing

Ons Kaapse Toer, 2023 (Deel 8): Die vierde been - Piketberg en omgewing

Ons Kaapse Toer, 2023 (Deel 9): Natuurlewe - Piketberg en omgewing