Ons Kaapse Toer, 2023 (Deel 1) - Beplanning
Dit is Januarie... Die jaar begin, en ons beplan weer ons avonture in die Natuur vir die jaar!
Ons het nog nooit 'n lang toer na die Wes- en Suid-Kaap met ons woonwa onderneem nie, maar dit is ons oogmerk om dit hierdie jaar te doen.
Where will we go? What will we do? We hope to give you some insights into our adventures and experiences as we move along.
The basic itinerary:
> Depart from Middelburg, Mpumalanga
> Visit Augrabies National Park in Northern Cape
> Visit friends in Robertson, Western Cape
> Explore the Boland and surroundings from a base at Onrus Caravan Park, Hermanus
> Explore the heart of the Garden Route from a base at Lake Pleasant Caravan Park, Sedgefield
> Return home...
Die oogmerk is om die mense en dinge op pad te geniet deur die normale toeriste-aantreklikhede te besoek, maar verder om ons fotoversameling van die wonder van God se Skepping uit te brei.
I hope to post regular updates and photos as we travel.
#KaapseToer2023 #planning
Keep well...
Comments
Post a Comment